Marie Zielcke

Marie Zielcke
Geboorte 3 Februarie 1979 (1979-02-03)
Nasionaliteit Duits
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Marie Zielcke (gebore 3 Februarie 1979) is 'n Duitse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Silvester Countdown (1997), Agnes and His Brothers (2004), en Alibi (2007).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search